Collection: Lanie's Art

Lanie doen al kuns van 1995 en het in 2005 voltyds begin skilder. Sy vind inspirasie by die Amish mense, wat poppe sonder gesigte maak. Hulle antwoord is "only God can create a face". Sy is ook lief vir donkies, as 'n heilige dier. Verder vind sy inspirasie deur haar drome. Kreatiwiteit is haar passie.

Filter:

Size
0 selected Reset

236 products

Filter and sort

Filter and sort

236 products

Size

236 products